+64 (0) 22 534 5477 [email protected]
Kainos Familie Kerk
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Oor Ons
    • Ons Geloof
    • Ons Missie
    • Ons Gemeente
  • Meer
    • Bekering en Gebed
    • Kinderkerk
    • Preke
    • Sakramente
  • Kontak Ons
    • Kontak Ons
    • Gebedsversoeke
  • Skenk
Select Page

'n Geestelike tuiste vir Afrikaanssprekendes in Christchurch, New Zealand

Kainos Familie kerk

Welkom by

Oor Ons

Kainos Family Church is 'n Pinkster Kerk wat in Suid Afrika geplant word op 15 Oktober 2017 deur Pastoor Charl Swart en sy vrou Jennifer. Hulle besluit om te immigreer na New Zealand en Pastoor Victor Lemmer neem die herders posisie oor in Suid Afrika. Op 2 Februarie 2020 plant Pastoor Charl Swart en Jennifer die Kainos Familie Kerk in New Zealand. Die kerk begin in die Tauriko Settlers Hall in Tauranga. Van daar beweeg hulle eers na New Plymouth en toe na Christchurch.

Meer Oor Ons

Ons geloof

Ons as gemeente van die Kainos Familie Kerk bely en glo die volgende...

+

Ons missie

By Kainos bou ons ’n geestelike tuiste vir Afrikaanssprekendes in Christchurch....

+

Ons gemeente

By Kainos Familie Kerk is ons passievol oor die bou van ‘n hegte gemeenskap...

+

Sondag Dienste

Ons diens begin elke Sondag om 10:00. Op die eerste Sondag van elke maand vier ons ook die Here se Nagmaal.

Map
ChurchCenterApp

Bly verbind met Kainos

Laai die Church Center App af en kry alles van Kainos Familie Kerk in Christchurch op een plek.

Laai af

Vorige Preke

Het jy ’n diens gemis?

Klik op die nuutste preek om die boodskap te kyk of luister, of vir meer van ons vorige boodskappe, besoek gerus ons Preke blad.

Vorige Preke
As Jesus Se Kom

AS JESUS SÊ: KOM

Telefoon : +64 (0) 22 534 5477

E-pos : [email protected]

Adres: 156 Greenpark Road,

Lincoln 7674

Whatsapp groep

Volg ons