Preke & Boodskappe
Luister na vorige Afrikaanse preke en Bybelgefundeerde boodskappe van Kainos Familie kerk in Christchurch, New Zealand.
AS JESUS SÊ: KOM
Daar is tye in die lewe wat die wind teen jou is.
Tye wat die storm sterk voel.
Tye wat jy onseker raak, bang word, en wonder of jy gaan deurkom.
KOM, LAAT ONS BOU — Deel 3
Hierdie Sondag kyk ons na Nehemia en hoe God nie net herstel bring nie, maar ook leer hoe om te bou, te beskerm en te waak.
KOM, LAAT ONS BOU — Deel 2
Bou weer die altaar
Esra 3:1–3
Hierdie Sondag gaan ons verder met ons reeks Kom, Laat Ons Bou.
KOM, LAAT ONS BOU — Deel 1
Voor die mure gebou word, moet die huis weer eerste wees.
In Haggai roep God Sy volk terug om weer reg te fokus — nie net op hulle eie huise nie, maar op Sy huis, Sy teenwoordigheid, en Sy plek in hulle lewe.
Gaan kyk wat herstel moet word in jou lewe
Hierdie Sondag gaan ons praat oor hoe ware herstel begin —
nie met planne nie, maar met eerlike ondersoek.
As jy reg is vir werklike verandering, is hierdie vir jou.
Waar Bevryding Begin
Jy kan dit wegsteek…
Jy kan maak asof alles reg is…
Maar diep binne weet jy — dit is nie.
Hierdie boodskap is vir jou.






